Die Academic Institute of Excellence (AIE) is ‘n familie van opvoedkundige handelsmerke, en ons verteenwoordig van Suid Afrika se voorste leerinstitute. Ons is bekend vir ons innoverende benadering tot kwaliteit onderwys, ons uitnemendheid in aflewering en modern tegnologiese benadering, ons is a familie baie trots op ons handelsmerke, mense en ons studente.
Agter elke produk, gebou of proses is daar tekeninge en modelle geskep deur iemand wat gebruik maak van die nodige tegniek en beginsels geleer in tekenwerk programme.
Ons kursusse ondersteun die mees uiteenlopende ingenieurs werksmag en voorsien jou tegniese span en elke individue met die hoogste gespesialiseerde vaardighede wat hulle benodig binne in die grense van ingenieurswese.
Ons verskeindinheid van besigheidstudies sluit in: finansies, administrasie, bestuur dwars deur tot by menslike hulpbronne. Dit is vir student wat wens om hulle kennis te verbreed en ‘n erkende kwalifikasie te bereik.
Rekenaarwetenskapstudente kan ‘n breë spesialisareas volg, in die velde van kunsmatige intelligensie, rekenaarnetwerke, IT-sekuriteit, inligtingsdatabasisse en webtegnologieë.
Ons bied programme aan van fundamentele tot meer gespesialiseerde en gevorderde ontwerpmedia. Ons bied programme aan in spelontwerp, grafiese ontwerp, webontwerp of interaktiewe media.
Die Argitektoniese Tegnoloog, ook bekend as 'n Gebou Tegnoloog, bied tegniese gebou ontwerp dienste en oplossings aan en is opgelei in argitektoniese tegnologie, die bou van tegniese ontwerpe.
By die Academic Institute of Excellence (AIE) verstaan ons dat elke person verskillende leerstyle en tegnieke verkies. Hierdie keuse word beinvloed deur baie verskillende faktore insluitend, omstandighede, veld van studies en leer voorkeure. Dit is juis vir hierdie redes dat ons die myWay leer metodologie ontwerp het, ‘n unieke en modern benadering tot ‘n gemengde formaat van hoe ‘n student kan studier. Meervoudige afleweringsmetodes insluit, wat ons drie hoofkanale insluit.
Behaal jou volle potential deur ons myWay Instrukteur-geleide of Mentorskap gebaseerde klaase gekombineer met interaktiewe lesse, praktiese opdragte en in-veld ervaring, gekomnineer met ons gemengde platform waar jy ‘n volle dae of selektiewe dae binne ‘n week kan kies.
Ontwerp vir die professionele werkers, ons bied deeltydse programme aan, wat buigsaamheid voorsien en voordele inhou vir ons deeltydse studente. Ons myWay Gemengde studie metode sluit in tuis oefeninge / opdragte en mentor van lesings op 'n hanteerbare skedule en pas.
Ons het aanlyn-leer omskryf. Ons myWay Online Learning verseker dat die student deur sy akademiese reis ondersteun word deur tegnologie en mense. Ons fokus op 'n gemengde leerbenadering, wat aanlyn virtuele klaskamers kombineer, by tuis oefeninge, aktiwiteite en projekgebaseerde werkstukke gebundel met volop ontwikkelde videolesings, wat almal deur ons studenteleerplatform bestuur word.
Ons sal ons deure oopmaak vir studente wat graag wil weet oor ons programme wat in 2019 begin. As u nie die geleentheid gehad het om ons op ons oop dag te besoek nie, kan u 'n afspraak maak om 'n adviseur te sien.
Die Academic Institute of Excellence is gegrond op die beginsel dat ons die wêreld 'n beter plek wil maak deur groot idees uit te voer en te deel wat ons leer. Ons is nie van plan om van daardie visie af te lei nie.
Gegradueerdes
Gesertifiseerde Onderwysers
Studentekampusse
Studente
Kyk hoe ons geherdefinieer het met studies via korrespondensie of aanlyn met ons Assisted Online Learning-metode, wat ons die voorste aanlynonderwyser van SA maak.
STUDENT TESTIMONIALS
EXTRA RESOURCES
HOW TO GUIDE
Open Day
Architectural Technology
Civil/Build Engineering N4-N6
Electrical Engineering N4-N6
Engineering National Diplomas
Learning Methods
Let Our CEO Know
Mechanical Engineering N4-N6
Multi Disciplinary Draughting National Certificate
Specialised Draughting Certificates
Structural Steel Diploma
Student Accomodation
Technical Bridging Course
Welcome Students of 2015